Anita2Anita2
Anita2

53 – Louis Trichardt (Makhado) (Pietersburg), Limpopo, Suid-Afrika

Anita2Anita2
3
0

Anita2

53 – Louis Trichardt (Makhado) (Pietersburg), Limpopo, Suid-Afrika

Soekend na my deksel se pot

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek soek graag my skewe pot se deksel. Ek is dalk alleen maar sal ni dadelik in bed spring ni. Hoe se hul: goeie vriende raak saam oud. Ek n one man women. Glo ni in one night stands ni 😉 Ek n rustige dame. Hou baie daarvan om lekker kos te maak. Ek eintlik stil, maar het my dae wat ek net iets opwindend of avontuurlustig wil doen. Ek hou daarvan om iets nuuts te probeer. Is baie aanpasbaar. Ek werk en is ni bang om my hande vuil te maak ni. Maar ek ook n dame wat mooi wil lyk vir my maat. Ek is baie lief vir JESUS, kids, oumense en diere, buite lewe en net om stil of lui by huis saam my maat te wees. Ek kan leke lag, en n grap vat soos di manne se. Ek miskien ni di mooiste pot ni, maar dis wat binne di pot tel 😎 O en ek is my PAPPA se dogter 🌻

Haar Ideale Pasmaat

Sjoe, dit moeilik, want jy kry nooit jou maki soos jy hom/haar wil he ni. Ek moet eerlik wees. Ek soek ni n dronk maki ni. Had that done that. Hy moet net lief wees vir JESUS, envir my. Ons moet mekaar se no 1 wees. Ek glo in VERTROUE. As dit ni da is ni, is da ni n verhouding ni. Ons moet mekaar laat lag en ons kan saam huil as dit moet. Sal hou van n man wat my kan vasdruk en se als ga okay wees. Ek wil hom ni vasdruk en se als ga okay wees ni. So iewers daar buite moet my pot se deksel wees. Jy welkom om net hi te se. Mens weet nooit of jou deksel ga pas ni 😊

Wat Haar Vriende Sê

Anita2 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Louis Trichardt (Makhado) (Pietersburg), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
53
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mpumalanga; Limpopo; Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Skaam; Snaaks; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Sensualiteit; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Godsdienstig; Romanse
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Geselsprogramme; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Sepies; Sport
Fliek Gereeldheid:
Verskeie kere per week
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Kookkuns; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek HET 'n bed in my kantoor!
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters