In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek het my maat HIER gevind…. dankbaar!
Ek is enkel lopend en spontaan en vrolik en vriendelik. Ek kook en bak en is kreatief met kunswerkies in en om die huis. Gemaklik in my eie vel en is opsoek na 'n manlike maat om hande te vat en 'n pad mee te loop en nuwe memories te maak. 'n Nie-roker verkieslik en iemand wat kan dans sal punte kry. Ek is 'n sekretaresse vir 'n prokureur in Roodepoort en het 2 kinders wat reeds getroud is en in die Kaap woon. Ek is 'n buitelug mens...see en bos maak my gemoed goed voel. Ek kamp graag en kan braaibroodjies maak. So kom ons vat 'n tweede kans.…..in geloof, hoop en liefde. Ek sal jou bederf met die klein dingetjies in die lewe. O' jaaaa ek hou nie van strykwerk nie maar doen wel my eie tuinwerk. Rooiwyn en 'n pienk Gin is altyd sag op die palet….
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet gemaklik en vriendelik wees en van die buitelewe hou. Verkieslik 'n nie-roker en wat kan dans. Iemand wat my weer butterflies sal gee en lus sal wees om die lewe saam hom te geniet want ek sal hom bederf met die klein dingetjies in die lewe. Ek hou van Afrikaanse musiek en feeste, padstalletjies en sommer net uitry om na die berge en bome te kyk. Romanties wees laat my eierstokke hande klap… Ek wil NIE net vriende wees of gesels nie (ek gesels met my kat by die huis). Ek is hier vir die regte rede om 'n vriend te ontmoet wat na 'n verhouding kan verander.
Wat Haar Vriende Sê
VONKELVROU53 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
57 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
167cm (5' 5.7") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Vra my later | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Regte | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
52 - 57 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 204cm (6' 8.3") | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek dra bril en kontaklense |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Die lewe van die partytjie |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Snaaks; Uitdagend; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Sensualiteit |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Stoute satyn nagrokkie |
Gunsteling Kleur: |
Groen |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Klassiek |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Romanse |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Geselsprogramme; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Sepies; Speletjiesprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Romanties; Volwasse |
Belangstellings: |
Breiwerk; Kookkuns; Musiek Maak; Naaldwerk; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Atletiek; Dans; Draf / Hardloop; Kampering; Rugby |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Italiaans; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Langhare; Mag; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Vrywilligheidswerk doen |
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com: |
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |