SchallaSchalla
Schalla

26 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

SchallaSchalla
6

Schalla

26 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Opsoek na die perfekte een vir my

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is ñ vurige, spontane karakter. Ek is baie passievol (en romanties - mens kan sê dat ek tog maar ñ ‘hopeless’ romantic is). Ek is baie stiptelik en baie metodies - alhoewel en soms van die padjie afdwaal.

Ek is avontuurlustig en ek hou van ñ goeie adrenalien sessie! Ek is mal om te reis en verskillende plekke te besoek, en ek wil graag eendag talle lande oorsee gaan besoek! Ek was wel al in Thailand gewees, waar ek skool gegee het en ek het ook my fair-share van travel gaan doen, en wel, dit is ñ baie mooi land met ñ unieke kultuur!
Familie is als vir my, en ek weet nie wat ek sonder hulle sal kan doen nie! Ek geniet dit baie om saam my familie tyd saam te spandeer, en ook met my vriende! Daar is niks lekkerder as ñ rustige braai-sessie en kuiertjie nie! Wel, dalk daai vroeg oggend om ñ bon-fire met die sonsopkoms!

Ek soek graag n meisie wat my passie vir die Here kan seel saam my! My Geloof is n groot deel van my lewe.

Die res sal jy self moet uitvind 😉
Los darem vir jou nog ñ bietjie mystery oor..🙊

Sy Ideale Pasmaat

Ek soek graag iemand wat my sal kan aanvaar vir wie ek is, gelukkig kan wees vir wie ek is, en nie my sal wil verander nie. Kyk, change is altyd goed, maar dit moet nie iets wees wat gedwing word nie. Ek soek iemand wat lojaliteit, eerlikheid en betroubaarheid as boustene van ñ verhouding sien, want tog is al daai vir my uiters belangrik!
Ek soek iemand wat 110% commitment sal gee en nie op sal gee wanneer dinge moeilik raak nie...

Ek soek iemand wat perfek saam my sal pas: iemand wat graag van kosmaak hou, iemand wat gemaklik met my kan wees, heeltemal oop kan maak teenoor my, en ek aan haar. Ek soek iemand wat oulike, random boodskappies en foto’s vir my sal stuur... ek soek iemand wat my beste maatjie kan word en eendag my vrou...

Wat Sy Vriende Sê

Schalla het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
26
Sterreteken:
Ram
Lengte:
184cm (6' 0.4")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
18 - 30
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Geskeer
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke; Wild & Uitbundig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Modieus (Ek dra net die nuutste modes)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Nuwe Era; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock; World
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Selfhelp; Speurverhale; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Realiteitsprogramme; Sport; Voertuigprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Meditering; Motorherstelwerk; Sing
Sport Betrokkenheid:
'n Gereelde mededinger
Sport:
Amerikaanse Voetbal; Atletiek; Basketbal; Bergfiets; Boogskiet; Draf / Hardloop; Fietsry; Gholf; Jag; Kampering; Krieket; Liggaamsbou; Motorsport; Rugby; Ski; Stap; Staptogte; Tafeltennis; Tennis; Veerpyltjies; Veldhokkie; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Frans; Grieks; Italiaans; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek's 'n student
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Hoopvol; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters