In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek dink ons almal hier, het al 'n pad van beproewing gestap! Soms deur onkunde andermaal deur swak keuses. Maar ek glo dat, ons lesse uit die pad geleer het! Is jy bereid om opnuut te vertrou en te soek na dit wat werklik saakmaak, vir jou moontlikhede oopmaak van ware liefde en opoffering!
Sy Ideale Pasmaat
Dis moelik om so uit die gesigsveld te sê. Maar belangrikste vir my is dat die verlede agter is. Dan vertroue, weet wat jy wil hê, nie 'n toetslopie met agendas! Dan kommunikasie, en oop kommunikasie.. sê hoe jy voel. Dan venootskap, koop in.. verhoudings kan slegs werk indien elkeen dit maak werk. Ek hou van ligte oefen, probeer gesond eet en bly. Dame moet haarself goed versorg en 'n dame in die ware sin van die woord wees!
Wat Sy Vriende Sê
Baruch het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
58 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
181cm (5' 11.3") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Onderwyser / Professor | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
36 - 48 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
174cm (5' 8.5") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Geestelik maar nie godsdienstig nie | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Glad |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Gesofistikeerd |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Sosiale vlinder |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Realisties |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Getrouheid; Goedhartigheid; Nederigheid; Sensualiteit; Toewyding; Vergewend |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Rooi |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40 |
Boeke: |
Godsdienstig; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie |
TV Gewoontes: |
Ek het nie 'n televisie nie |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Kosmaak/Bak; Nuus |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Romanties |
Belangstellings: |
Houtwerk; Inkopies; Kookkuns; Motorherstelwerk; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Atletiek; Bergfiets; Draf / Hardloop; Kampering; Rugby; Staptogte; Voëlkyk |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Hond(e) |
Prikkels: |
Intelligensie |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Tatoeëermerke |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Ek is niepraktiserend |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Konserwatief |
Aftreeplanne: |
Tuis met 'n goeie boek |
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com: |
Hoopvol |
Eerlikheid: |
Uiters |