In sy eie woorde...
Oor Hom
Hou van buitelewe. Hou nie baie van uitgaan. Sal eerder tuis saam iemand deurbring en cuddle of kamp en buitelewe geniet as n duur ete of fancy hotel/lodge. Plat op aarde man. Harde dop maar klein hart. Moeilik om my te verstaan. Neem alles diep in en gevoelens raak my diep. As jy dit verstaan sal jy my verstaan. Ek is meer moeilik as maklik. Maar as ek lief het doen ek dit met my hele menswees. Ek is n baie diep gevoelige mens wat emosies baie baie diep inneem. As jy my eers seergemaak het is dit moeilik om weer my vertroue te wen.
Sy Ideale Pasmaat
Iemand met n sagte persoonlikheid. Iemand wat eerder n aand saam sal wil spandeer as uitgaan en hou van natuur en buite lewe. Iemand wat ook sal games speel maar net so hard alles saam sal doen. Iemand wat eerder sal wil cuddle as om net sex te het. Iemand wat my sal verstaan in my moeilikke dae maar ook my goeie dae. Iemand wat sal wil he ek moet alles doen vir haar. Al die klein dinge. Iemand wat nie sal omgee as ek haar bederf of iets vir haar sal doen.
Wat Sy Vriende Sê
Jaco_768 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Kimberley (Casandra), Noord-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
46 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
168cm (5' 6.1") | |
Liggaamstipe: |
Vra my later | |
Uiterlike: |
Onder Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Noord-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 168cm (5' 6.1") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Ligbruin; Rooi; Swart | ||
Oogkleur: |
Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Ek het 'n volbaard |
Gestremdhede: |
Ek het geen; Ek het 'n kroniese siekte |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Buierig; Gemaklik; Intelligent; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Rooi |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Klassiek; Pop / Top 40; Rap / Hip Hop; Reggae; Rock; Swaar Metaal |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Fantasie; Geskiedkundig; Gruwelverhale; Wetenskap / Tegnologie |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme; Sport; Tekenprente; Voertuigprogramme; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Oorlog; Riller; Westerse; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Internetbesoeke; Kookkuns; Motorherstelwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering; Tuinmaak; Versameling van seëls, munte, ens. |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Fietsry; Gewigsoefeninge; Jag; Kampering; Visvang |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Suikervry |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is in die middel van 'n egskeiding |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e); Visse |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Langhare; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Dans; Erotika; Sarkasme; Naakbaai |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Woon in 'n stil hut in die woud |
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam |
Eerlikheid: |
Baie |