In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is n gemaklike persoon om meer kla te kom en is altyd n bok vir sports en is gereeld die persoon wat almal wil opkikker.
n Heerlike braai saam vriende en familie is wat my naweke vol maak.
Sokkie in die kombuis of TV kamer sal my altyd in n goeie bui sit.
Iemand om n naweek langs die dam te deel sal perfek wees vir ontspanning.
Ek is wel nie iemand wat “games” speel met n ander persoon se hart nie en sal altyd opreg en eerlik wees, want ek voel die lewe is te kort om mense se tyd te mors.
Ek probeer so veel as moontlik besig bly, maar dis moeilik om oo die fiets te kom na n lang dag se werk.
Sy Ideale Pasmaat
n Ondersteunende vrou wat saam my die lewe sal aan pak.
Sy moet definitief van dans hou want om te dans hou jou jonk.
Sy moet n familie mens wees wat wat soveel liefde vir ha ouers en susters of broers he soos ek.
n Sterk vrou wat haar eie plek kan vol staan en saam my n familie kan bou en n huis op sit en vol hou.
Sy sal wel bereid moet wees om te trek sou ons verhouding enigsins baie ernstig raak.
Sy moet definitief betroubaar wees.
Wat Sy Vriende Sê
Stian94 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
De Aar, Noord-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
30 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
186cm (6' 1.2") | |
Liggaamstipe: |
Stewig | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Arbeid / Konstruksie | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Noord-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
20 - 28 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 186cm (6' 1.2") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Effens belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Stian94 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.