In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n baie sagte mens, wat altyd probeer om die beste in ander uit te bring selfs al vertrou ek moeilik oor ek al soveel keer seer gekry het. Ek is mal oor diere en die buite lewe, maar ook baie erg oor kinders, ek is after all n Juffrou. As jy meer wil weet oor my moet ons kontak maak met mekaar sodat jy my beter kan leer ken.
Haar Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat moet liefdevol wees, dinge kan uit praat as iets pla. Getrou wees aan my as ons in n verhouding is en nie goed probeer weg steek vir my nie (tensy hy iets romanties beplan). Ek gee nie om as hy soms alleen saam vriende wil gaan kuier nie, solank hy net bereid sal wees om my te laat weet as by veilig terug is by die huis.
Wat Haar Vriende Sê
Christie96 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
28 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
167cm (5' 5.7") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Onderwyser / Professor | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Wes-Kaap; Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 35 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
167cm (5' 5.7") - 200cm (6' 6.7") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja; Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms; Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Reguit |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Naeltjiering |
Regeer deur: |
Die hart |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Realisties; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek |
Lees: |
Stel nie regtig belang nie |
TV Gewoontes: |
Ek het nie 'n televisie nie |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Sepies |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Romanties |
Belangstellings: |
Fotografie |
Sport: |
Rugby; Stap |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Kitskos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Perd(e) |
Prikkels: |
Dans |
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com: |
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde |