In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is slim, snaaks, passievol, saggeaard met 'n hart wat omgee vir mense om my. Ek is 'n familie mens, maar my beroep is ook vir my belangrik. As ek lief is vir jou, sal ek enigiets vir jou doen!! Ek lees graag, hou van kamp en om tyd saam met my geliefdes te spandeer. My vriende sê ek is die "gom" wat die vriendskappe bymekaar hou. Ek glo dat more vir niemand verseker is nie.. Ons is nou hier en ons moet die beste van elke oomblik maak!
Haar Ideale Pasmaat
Iemand wat kan lag, laf wees en die lewe geniet. Iemand wat hou van katte, en kinders. Iemand wat saam met my kerk toe kan gaan en die Here dien. Iemand wat saggeaard is en omgee vir ander.
Wat Haar Vriende Sê
Sonskynsiel het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
41 | |
Sterreteken: |
Skerpioen | |
Lengte: |
165cm (5' 5.0") | |
Liggaamstipe: |
Volronde Figuur | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
35 - 45 | ||
Sterreteken: |
Ram; Bul; Tweeling; Kreef; Leeu; Maagd; Weegskaal; Boogskutter; Steenbok; Waterdraer; Visse | ||
Lengte: |
165cm (5' 5.0") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerbruin; Swart | ||
Oogkleur: |
Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Regte; Medies / Tandheelkunde; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander; Landbou | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Pers |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Godsdienstig; Misdaad; Romanse; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dramas; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Nuus; Speletjiesprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Komedie; Misterie; Riller; Romanties |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Kaartspeletjies; Lees |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Eksotiese dier(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Hond(e); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Selfgeldend; Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Skaam; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |
