Johan007_gbx

63 – Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika

0

Johan007_gbx

63 – Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika

Johan

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n baie Spontane persoon wat baie liefde kan gee aan die regte maat en glo aan wedersydse respek teen oor mekaar.

Sy Ideale Pasmaat

Ek is n uit gaan persoon liefde vir avontuur en hou van my sepies en braai. Ek hou nie van valse vriendskap nie en mense wat geen respek het vir ander nie. Ek hou nie van persone wat voorgee wat hulle nie is nie maar hou van eerlikheid en opregtheid. Ek hou daarvan om rustig te verkeer saam met my maat en natuurlik romanties te wees. Om n persoon met Cristelike beginsels te kan he en n liefdes maatjie te maak.

Wat Sy Vriende Sê

Johan007_gbx het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
63
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Geen (Bles)
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
40 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Johan007_gbx moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.