In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is vriendelik en het n sin vir humor. Ek is n student maar darem een wat weet hoe die lewe rerig werk. Ek is avontuurlustig en kan ook rustig by die huis wees. Ek sal myself beskryf as iemand wat nie opgee op iets nie en altyd probeer positief bly en so ook dan uitdagings aanpak. Ek was in n motor ongeluk in 2018. Waar ek my heupe gebreek het en n heup vervanging gekry het. [removed]
Sy Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat sal ek sê moet nie te ver bly nie sodat mens darem mekaar kan sien. Sy sal ook avontuurlustig in n s'n moet wees en van die buitelewe hou. Sy moet n sterk geloof hê en ook n positiewe uitkyk hê oor die lewe. Die aktiwiteite wat ek sou deel met my pasmaat is daar nie einde aan nie. Dit sal wissel van uithou ritte tot aande onder die sterre deel. Dit moet werklik iemand wees wat soos n goeie vriendin is. [removed]
Wat Sy Vriende Sê
WieDieBotha het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Vryheid, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
25 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
162cm (5' 3.8") | |
Liggaamstipe: |
Vra my later | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Zulu | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Vra my later | |
Rookgewoontes: |
Vra my later | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
18 - 22 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 170cm (5' 6.9") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Effens belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou; E-sigaretroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Medium; Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ander |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Sarkasties |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Optimisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Ander |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |