JuniorMidnightMoon

23 – Polokwane (Pietersburg), Limpopo, Suid-Afrika

0

JuniorMidnightMoon

23 – Polokwane (Pietersburg), Limpopo, Suid-Afrika

Ek soek na 'n mooier horison, wil jy deel wees van daardie soektog

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Eks baie sosiaal en ek kom vinnig oor die weg met mense, eks mal oor musiek en die oorsprong daarvan, ek speel self mondfluitjie en eks mal oor rondry en plekke leerken. My motto is be strong enough to be gentle, ek dink dis hoe enige gentleman moet wees, ek hou nie van geweld nie en ek is absoluut mal oor diere

Sy Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet wees soos ek, maar met 'n twist, ek wil kan wakker word met 'n boodskap of briefie wat s hoe spesiaal ek is alhoewel dit nie so hoef te wees nie. Sy moet kan smile want rondom my gaan sy gereeld glimlag, ek wil h sy moet soms saam my gaan rondry en net onstpan en sy moet my maar aanvaar soos ek is dan is ek tervrede. Ek hou gladnie van geheime nie want dis gewoonlik die rowwe aftrande wat verhoudings vat wat dan nie uitwerk nie

Wat Sy Vriende S

JuniorMidnightMoon het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Polokwane (Pietersburg), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
23
Sterreteken:
Visse
Lengte:
193cm (6' 4.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Italiaans
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Student
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
18 - 22
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Blou
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Einstein
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Uitdagend; Versigtig; Wild & Uitbundig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Misdaad; Reis; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Gedigte skryf; Kookkuns; Musiek Maak; Toneelspel
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Motorsport
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Duits; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek's 'n student
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is meer aanlyn as van lyn af
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Kasteel in Skotland
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Hoopvol
Eerlikheid:
Baie