In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek hou van oor dinge praat waaroor die hart geen beheer het nie. My lesse in die lewe het my gemaak wie ek vandag is en soms struikel ek nogsteeds oor hulle. Maar oogee doen ek beslis nie. Ek is die persoon wat jou sal kom kry wanneer die wind jou weggooi... Ek hou nie van beloftes wat agter gelaat word nie en so ook nie vlugvoet mense nie. Jou woorde van bly sal verewig in my hart le. Ek hou van mense wat hulle self is en nie mense verneder en sleg maak nie. Mense wie lief is vir die doel om niks terug te kry nie. My stokpertjie en steeds n droom is skryf. Vir ontspanning, wel daaroor is ek nog nie heeltemal seker, fliek kyk saam met goeie mense. My uitkyk op die lewe is dat niks maklik is nie en ons nie altyd verstaan hoekom dinge gebeur nie. Maar ons kan ook nie net oorgee nie. Die almagtige weet van beter.
Haar Ideale Pasmaat
My pasmaat sal iemand wees met wie ek tot tot sons opkoms kan gesels. Wie daar kan wees vir my en ons. Wat nie selfsugtig is nie, harts gewys en wat ander mense om hulle lief het. Wie vir my n insperasie is soos ek ook vir hulle wil wees. Iemand wat nie opgee wanneer die klein goedjies teveel raak nie. En wat my sal goed hanteer. Iemand wat die slegte vermei en nie opsetlik iemand seer maak nie. Iemand wat my nader aan die Here bring en nie wil wegvat nie. Ek soek iemand wat net so baie soos ek uitsien om hulle na n lang dag te verwelkom. Iemand wat ook verstaan dat nie net een persoon alles moet doen nie. Iemand wat saam met my gelukkig is oor my sukses en wat my hand vashou wanneer die wereld my vasdruk. Ek voel persoonlik dat derde partye mense se verhoudings vernietig, ek voel dat as jy saam met iemand in n verhouding is jy jou eie hart moet volg en nie buute staanders se raad nie. Vriende en familie is belangrik.
Wat Haar Vriende Sê
Verskuilsoetwoorde het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
George, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
31 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
162cm (5' 3.8") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ortodoks | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Finansies | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
22 - 37 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 168cm (5' 6.1") | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Enige | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Verskuilsoetwoorde moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.