In sy eie woorde...
Oor Hom
Jy gaan my nie in n dag leer ken nie maar ek sal my vinnig opsom ek is n adrenalien junky ek hou van exstreme goed doen soos skydiving, survival ens... Ek is n Sanger ek sing by baie funksies ... My sporte:Rugby en landloop en My main een Boks eks n worldchampion bokser dis[removed].. eks 18 raak 19 die jaar is matriek nu doen middelmatig op skool nooit onder 70% gemiddeld nie ... my Grootste droom is ek wil eendag n Navy Seal Paratrooper word #America se spesial force wat uit vliegtuie spring ... en na dit wil ek my eie survival program op tv he soos Bear grylls so jah... Ek Boer op Gifberg saam my pa en leer by hom dat ek na al my drome kan oorvat en aftree op plaas .... Eks n dinker en n dromer en is baie True ....het n baie Sterk karakter en ek Glo in die Here want sonder hom gaan ek nerens kom nie ...🙈so jah
Nog intresante facts
-Ek al geodiesie vir n Netflix series
-Eks singel was nog net in 2 verhoudings
-Ek ry n polo tsi😂
-[removed]ek hou van Pop,Afr,80s,Drops musiek
Dis ek 😂
Sy Ideale Pasmaat
Ordentlik en mooi en christelike waardes moet pas by my darm en jah moet plat op die aarde wees😂Danki
Wat Sy Vriende Sê
John_700 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Vanrhynsdorp, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
23 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Stewig | |
Uiterlike: |
Baie Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Vra my later | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Vra my later | |
Drinkgewoontes: |
Vra my later | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Landbou | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
18 - 18 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Wild |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek het 'n snor |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Laf |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Getrouheid; Hoop; Nederigheid |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Bruin |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; Rock |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fantasie |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Speletjiesprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Oorlog; Riller |
Belangstellings: |
Fotografie; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Sing; Toneelspel |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Boks; Draf / Hardloop; Jag; Rugby; Swem |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |