MeisieFerguson

24 – Noordelike Voorstede (Durbanville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

0

MeisieFerguson

24 – Noordelike Voorstede (Durbanville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Kom ons skryf ons eie roman.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

My missie in die lewe is om ander mense te help waar ek kan. Ek hou daarvan om te luister en ek sal eers baie praat wanneer ek gemaklik is rondom jou. Ek is n plaas meisie wat tradisioneel groot gemaak is met sterk waardes.

Ek is lief vir sport speel en kyk en ek spandeer so veel moonylik tyd saam met my familie en naaste vriende.

Haar Ideale Pasmaat

Iemand met dieselfde waardes en geloof as ek. Iemand wat my respekteer en my sal moed in praat wanneer dit nodig is. Iemand wat sal luister. En baie belangrik, iemand wat weet wie hy is en selfversekerd is. Iemand wat my uit my gemak sone sal kan kry.

Wat Haar Vriende S

MeisieFerguson het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Durbanville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
24
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
158cm (5' 2.2")
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Student
Inkomste:
Sukkelend

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Wes-Kaap; Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
21 - 27
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja; Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Student; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Landbou
Inkomste:
Sukkelend; Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Krullerig
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Sarkasties
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Sarkasties; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Jazz; Nuwe Era; Pop / Top 40; R&B / Soul
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Sepies; Sport
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Oorlog; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Kaartspeletjies; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Aërobiese oefeninge; Bergfiets; Boks; Draf / Hardloop; Jag; Kampering; Krieket; Rugby; Swem; Tafeltennis; Tennis; Veldhokkie
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek's 'n student
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Baie