Boer308Boer308
Boer308

38 – Kimberley, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Boer308Boer308
1

Boer308

38 – Kimberley, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Kom pak die lewe saam my aan.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Hou van lag en buitelewe om nuwe goed te sien en probeer. Om ander te laat lag en vir n rukkie van hul eie probleme en lewe te lat vergeet.

My eerlikheid is my moeilikheid. S n ding soos dit is sonder hoeke en draaie.

Hou van enige iets met veld en natuur te doen. 4x4 veld ry. Skiet sporte. Jag.

Ek sit veel eerder om n vuur en kuier saam lekker geselskap as om iewers in n club of kroeg rond te l.

As daar nog iets is moet sy maar self vra.
Hou nie daarvan om so oor myself te moet praat nie.

Sy Ideale Pasmaat

Soek na iemand wat my beste vriend kan word en wat mens alles meer kan deel.

Sy moet n sin vir humor h maar ook weet waaroor die lewe gaan.

Sy moet ook van buitelewe en aktiwiteite hou maar ook darem kan net soms niks doen en kan ontspan.

Moet darem lojaal kan wees en nie met elke 2 man flankeer nie al te veel gehoor dis net my vriend en as mens jou weer kom kry dan is hulle skielik meer as vriende.

Nie my of haar tyd kom mors nie.

Wat Sy Vriende S

Boer308 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kimberley, Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
38
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Wes-Kaap; Oos-Kaap; KwaZulu-Natal; Mpumalanga; Limpopo; Gauteng; Noord-Wes; Noord-Kaap; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
21 - 34
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld; Effens Grys; Grys; Wit
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee; Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Student; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander; Landbou
Inkomste:
Sukkelend; Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Gemiddeld
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Growwe Humor
Intelligensie:
Straatwys
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Lees:
Dis OK
Boeke:
Besigheid; Geskiedkundig; Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Selfhelp
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme; Veelsydigheidsprogramme; Voertuigprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Oorlog; Romanties; Volwasse; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Houtwerk; Motorherstelwerk
Sport Betrokkenheid:
Tot die dood toe verveeld
Sport:
Boogskiet; Jag; Kampering; Liggaamsbou; Motorsport; Stoei
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van hulle goedgaar ;)
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Ander
Prikkels:
Langhare; Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Droomhuis:
Ander
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties
Eerlikheid:
Baie