Johnny621Johnny621
Johnny621

34 – Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Johnny621Johnny621
1

Johnny621

34 – Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Biker soek net n soortgelyke pasmaat en lewensmaat

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek het n gehoor gestremdheid maar ek hou daarvan om te lag en dinge te doen ek is soms snaaks en geniet die lewe en ek dra my mense altyd op my hande en gan uit my pad uit om mense tevrede te stel asook ek is nie lui nie
Ek lewe elke dag asof dit die laaste een is.

Sy Ideale Pasmaat

Eerstens lojaal.en eerlik asook darm bietjie liefdevol
Sy moet nie n probleem he met motorfiets ry nie as sy het moet sy anvaar dat ek ry
Die meisie moet net n goeie persoonlikheid en sin vir humor he m.a.w fun wees
Kommunikasie is baie belangrik

Wat Sy Vriende SÍ

Johnny621 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
34
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Arbeid / Konstruksie
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 35
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het 'n gehoorgestremdheid
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Verspot
Intelligensie:
So effens stadig
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Saggeaard; Snaaks; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Leer motorfietsbaadjie
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Instrumentaal; Rock; Swaar Metaal
Lees:
Stel nie regtig belang nie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Sepies; Sport; Tekenprente; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Dobbel; Houtwerk; Kaartspeletjies; Motorherstelwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Motorsport; Skaatsplankry; Skietsport; Valskermspring; Veerpyltjies; Visvang; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Reptiel(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke
Afsitters:
Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Nooit
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters