KalonKalon
Kalon

40 – Windhoek, NamibiŽ

KalonKalon
4

Kalon

40 – Windhoek, NamibiŽ

Pak jou tas vir avontuur!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

My ma dink ek is perfek...my vriende stem saam...wel die meeste in elkgeval...haha...ek hou van goeie humor...myne mag dalk n bietjie donkerder wees as meeste sin...
Ek probeer elke dag hard om beter te wees as die vorige dag. Baie lief vir lees,musiek, reis, dans en lang paaie ry met goeie geselskap. Ek mag maar kos maak, almal leef nog...positiewe mens, leef en laat leef, gegrond in my geloof en beginsels. Standvastig, hardkoppig soms..okay...meeste van die tyd maar net omdat ek weet wat ek wil he in die lewe en dalk soms n bietjie te eerlik...

Sy Ideale Pasmaat

Iemand wat my goed kan aanvul, inspireer, positief, doelgerig en selfversekerd, onafhanklik. Iemand met n bietjie lus vir die lewe en n passie vir mense het. Meer wil doen en he uit die lewe as die alle daagse...

Wat Sy Vriende SÍ

Kalon het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Windhoek, NamibiŽ
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
40
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Groot
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 35
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries; Vegan
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitdagend; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Klassiek; Opera; Pop / Top 40; Rock; World
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Gruwelverhale; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Speurverhale; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Sport; Veelsydigheidsprogramme; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Kultusklassiek; Kunsflieks; Misterie; Onafhanklik; Oorlog; Riller; Romanties; Swart & Wit / Stil; Volwasse
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies; Versameling van seëls, munte, ens.
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Aussie-reëls Voetbal; Bergfiets; Biljart Snoeker; Dans; Driekamp; Fietsry; Gimnastiek; Hang- / Skermsweef; Jag; Kampering; Rugby; Skaak; Skietsport; Snoeker; Swem; Tennis; Veerpyltjies; Visvang; Waaghalsige sport
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Duits; Frans; Fynproewer Uitetes; Gastrokroeg; Grieks; Italiaans; Kroegetes; Seekos; Sjinees; Soesji
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Suikervry; Ander
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Tatoeëermerke
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Liberaal
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Optimisties
Eerlikheid:
Uiters