Soekpasmaat257

67 – Polokwane (Pietersburg) (Florapark), Limpopo, Suid-Afrika

0

Soekpasmaat257

67 – Polokwane (Pietersburg) (Florapark), Limpopo, Suid-Afrika

Nog sterk en gesond Lus vir die lewe.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek word 63 en soek na goeie opgevoed vrouens wat darem kan lag. Nie te preuts nie want ek kan nog Baie stout wees.. Lief vir gesels maar ook baie privaat en ongelukkig n effe jaloerse ou. As jy sal verstaan.Whats mine is mine😎. Lief vir die natuur en kyk birdies met die verkyker nie n far looker nie. Som mense baie gou op. 1ste I drukkie geld gewoonlik. Vrolike mens baie humor.

Sy Ideale Pasmaat

Netjiese opgepas en opgevoed met baie humorsin lekker lag. Normale drank gebruik maar asb geen rockers. As ek so ver kom met jou wil ek nie n as bekkie soen nie. ❤️❤️😎

Wat Sy Vriende S

Soekpasmaat257 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Polokwane (Pietersburg) (Florapark), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
67
Sterreteken:
Bul
Lengte:
183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
45 - 61
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Enige
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Soekpasmaat257 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.