In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n rustige lojale plat op die aarde afrikaanse boere meisie wat hou van vellies dra of om kaalvoet oor die duine te loop. Ek is mal oor diere, plaaslewe of die natuur verkieslik die bosveld. Ek hou baie van kamp en visvang en 4x4 en rond toer.Ek is nie n mol dol nie. Ek is nie baie mal daaroor om tv te kyk nie behalwe as dit saam die regte persoon is om n lekker fliek te geniet. Ek is baie lief vir my familie en vriende en dis vir my belagrik om tyd saam hulle te spandeer. Dis ook lekker om sosiaal te verkeer en so nou en dan n wyntjie of n gin te geniet saam n leke crowed. My doel is om n verskil in ander se lewens te maak en dus hoekom ek n onderwyser geword het om my passie uit te leef. Ek is lief vir kinders.Ek het n baie goeie hart en sal myle loop vir iemand wat ek weet ek kan vertrou en dieselle vir my wil doen.
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet n boere seuntjie met n goeie hart van liefde en omgee he en kan opstaan vir dit waarin hy glo. Hy moet opreg wees homself wees en sy passie kan uitleef. Dit sal baie " nice" wees as as ons dieselfde belangstellings in gemeen het soos visvang, kamp die natuur ens. Hy moet ook tyd saam familie en vriende deur bring want goeie verhoudings bou is ook belangrik.
Wat Haar Vriende Sê
Sonneblom27 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
36 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
172cm (5' 7.7") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Onderwyser / Professor | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
30 - 40 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja; Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Sonneblom27 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.