Botterbekkie814Botterbekkie814
Botterbekkie814

33 – Secunda, Mpumalanga, Suid-Afrika

Botterbekkie814Botterbekkie814
5

Botterbekkie814

33 – Secunda, Mpumalanga, Suid-Afrika

Soekend

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is eerlike, soms kort humeurige vrou. Ek het klein hart maar wel ook mooi. Ek is lief vir buite lewe, kinders en natuurlik die see. Vriende beskryf my as "hard lover" dit is omdat ek te veel lief kan h. Ek kan soms vol fimies wees met kos, ek eet omtrent geen see kosse nie. Ek is skaam en terug getrokke maar eintlik baie vriendelik as jy my eers leer ken.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet eetlik, liefdevol en optimis wees. Hy moet van die natuur en buite lewe hou. Moet verkieslik sosiale drinker en nie roker wees maar ek is bereid om te verander oor die rook gewoontes. Hy moet passievol wees en die klein dingetjies in die lewe geniet. Leuns en dinge weg steek sal beslis verhouding vir my vernietig. Ek wil h my maat moet my vertrou met als en enige iets, ek sal saam jou werk en probeer help solank jy eerlik is.

Wat Haar Vriende S

Botterbekkie814 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Secunda, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
33
Sterreteken:
Bul
Lengte:
155cm (5' 1.0")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Het nie hoërskool voltooi nie
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Secunda (Mpumalanga, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
30 - 34
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Krullerig
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Optimisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Nuwe Era; Pop / Top 40
Lees:
Dis OK
Boeke:
Fantasie; Romanse
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Inkopies; Kaartspeletjies; Musiek Maak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Dans; Fietsry; Gholf; Kampering; Swem; Tafeltennis; Visvang
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Italiaans; Kitskos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Langhare
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Senuweeagtig; Hoopvol; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters