Zouks

61 – Swakopmund, NamibiŽ

0

Zouks

61 – Swakopmund, NamibiŽ

What u 👀 is what u get

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Alhoewel n persoon van min woorde, kan n insiggewende gesprek nogal my aptyt aanwakker. Ek is n maklik mens om mee oor die weg te kom. Redelike sin van humor. Baie romanties van hart. My vriende sal se ek is die siel van enige bymekaar kom. Enige verhouding moet julle mekaar kan vertrou. Leer om deur issues te praat. Ek is lief vir musiek. K love travel, k love ini bosse gaan camp. Ek glo dat elke dag as jy opstaan genade uit Liewe Jesus se hand is. Waardeer dit.

Haar Ideale Pasmaat

My maatjie moet ek kan vertrou en hy vir my. En hoor hier hy moet kan praat as iets pla. Nie toeskulp en k moet nou wonder oor sy stil stuip nie...😁😁. K wil graag bunjee jumping doen 😂😂 en ons moet dit kan saamdoen. Iets wat n verhouding nie sal laat werk nie, is leuens vertel. My ma het altyd gese as jy lieg kan jy steel en later mens dood maak.

Wat Haar Vriende SÍ

Zouks het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Swakopmund, NamibiŽ
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
61
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
162cm (5' 3.8")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Bruin
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in NamibiŽ
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
164cm (5' 4.6") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Bruin; Gemeng
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Zouks moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.