WeetWatEkWilHê

29 – Ladybrand, Vrystaat, Suid-Afrika

Wie nie waag nie sal nie wen nie!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Ladybrand, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
29
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Suid-Sotho
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
28 - 32
Sterreteken:
Enige
Lengte:
172cm (5' 7.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n extrovert, en meng maklik met enige iemand. Baie lief vir my mense, en hulle is die belangrikste in my lewe. Jy kry my gereeld agter die kospotte. Ek werk lang ure, en het min dae af. Voel ek is reg om my lewe met iemand spesiaal te deel, wil my liefde met die persoon kan deel. Ek het 'n positiewe uitkyk op die lewe, baie selfgedrewe, bestuur my eie besigheid, so ek sien my self as 'n persoon wat baie verantwoordelike besluite neem. Ek het 4 honde kinders en is baie lief vir hulle. Ek glo ek sal iemand se lewe kan aanvul, ek het baie om te bied, en is nie bang vir 'n uitdaging nie.

Haar Ideale Pasmaat

Ek dink die persoon wat ek sien as 'n potensiale pasmaat, moet 'n baie spesiale persoon wees. Die persoon moet sterk christelike waardes hê. Die persoon moet ook baie hardwerkend wees en bereid wees om die ekstra myl te loop, deur goed en sleg. Die persoon moet 'n vrou met respek hanteer, want dit is hoe ek jou sal hanteer. Die persoon moet ook belangrike besluite kan neem wat beide persone in die verhouding raak. Laastens, moet jy my laat voel asof jy die beste ding is wat al ooit met my gebeur het, en nooit ophou lief sal he nie.

Wat Haar Vriende Sê

WeetWatEkWilHê het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

WeetWatEkWilHê moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.