Hartlam

62 – Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika

Vrede en rustigheid in my huis

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
62
Sterreteken:
Ram
Lengte:
158cm (5' 2.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
59 - 64
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n wedergebore kind van Yahweh. Ek leef soos ek glo. Ek is nie almal se cup of tea nie, maar kosbaar vir die een wat moeite wil doen om Vader se dogter te leer ken. Ek is n luisteraar, lojaal, melankoliese temperament, en leef die vrugte vd Gees. Ek het baie stokperdjies en is nooit vervelig nie, ry fiets en hou v stap en buitelewe. Ek is n positiewe mens.
My uitkyk op die lewe: gee v jouself dan voel jy beter, maak ander geestelik vol, dan word ek voller, genees ander, dan word ek genees.

Haar Ideale Pasmaat

Ek wil so graag n Adamkind v Vader h, wat nie vloek en raas en skree en baklei nie. Wat nie drink en rook en hoereer nie. Wat nie handgemeen raak nie. Pas my op, dan pas ek jou op. Respekteer my dan doen ek dieselfde. Lag en gesels, geniet die lewe, dien God en sy mense.

Wat Haar Vriende S

Hartlam het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Hartlam moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.