IrmalaDouceIrmalaDouce

IrmalaDouce

43 – Pretoria (Die Wilgers), Gauteng, Suid-Afrika

Waar kruip jy weg, my prettige pot se deksel?

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 03 Mei 2020

Verander: 11 Maart 2020

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Die Wilgers), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
43
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
43 - 52
Sterreteken:
Enige
Lengte:
184cm (6' 0.4") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n regte nerd (hardwerkende wetenskaplike), maar glo in balans en erg lewenslustig. Mal oor musiek, konserte, MTB, squash, tennis, parkrun, hike, dans, lees en lekker kuier met mense. Soek daai pasmaatjie wat eendag saam ouma nog op stoep 'n hond uit 'n bos kan sit en klets oor variasie onderwerpe, iemand om lewe voluit mee te geniet en waardeer. Een kind nou huis verlaat en ander 15...so raak seker tyd😉

Haar Ideale Pasmaat

Verkieslik ook aktief, goeie sin vir humor, leser (al is dit nuus apps), hou van kommunikeer, fliek, en sterk persoonlikheid. Moet ook waardering he vir verskeidenheid musiek. Nie gepla oor perfekte bou of looks oor algemeen nie...dikwels raak mens sommer op kyk in oge verlief😉 Maar chemistry moet daar wees, ja.

Wat Haar Vriende S

IrmalaDouce het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek het perfekte sig
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Broadway / Teater; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Klassiek; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
Fiksie; Geskiedkundig; Misdaad; Romanse; Speurverhale
TV Programme:
Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Lees; Musiek Maak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Bergfiets; Dans; Draf / Hardloop; Krieket; Muurbal; Rugby; Skaak; Tennis
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Grieks; Italiaans; Suid-Afrikaans
Dietbeperkings :
Suikervry
Meer Leefstyl
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Optimisties
Eerlikheid:
Uiters