In haar eie woorde...
Oor Haar
My hande staan vir niks terug nie. Ek is hard werkend. Hulle se liefde is sois n kosmos blommetjie. Liefde kos mos niks. As ek liefde kon koop sou ek die gelukkigste vrou gewees het. Waar is daai man wat die sparkle in jou oe kan sit. Jou met respek en liefde behandel. Jou aanvaar vir wie jy is. Jou sal beskerm teen seerkry. Want as hy bestaan sal hy n diamant van n vrou kry. Praat nie van uiterlike nie. Die mooi kom van binne af. Hoop ek vind jou eendag.
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet eerlik en opreg wees. Sy man kan staan. Hard werkend kan wees. Skoon op homself en in sy huis wees. Goeie maniere kan he. Weet hoe om n vrou te kan laat goed voel en laat lag. Saam dinge kan doen. Haar eerste stel in sy lewe. Deur goed of sleg. Geen man wat sy vriende bo sy vrou kies nie. Sy drank kan hanteer. N pad saam God kan stap.
Wat Haar Vriende Sê
Angel47 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Mountenview), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
53 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
176cm (5' 9.3") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Verander Gereeld | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Nieamptelik geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Probeer ophou | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 60 | ||
Sterreteken: |
Weegskaal | ||
Lengte: |
176cm (5' 9.3") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Probeer ophou | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Angel47 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.