Caribbean69Caribbean69

Caribbean69

50 – Swakopmund, NamibiŽ

Spore op die strand

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 20 Augustus 2020

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Swakopmund, NamibiŽ
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
50
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
188cm (6' 2.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Geen (Bles)
Oogkleur:
Grys
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Arbeid / Konstruksie
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in NamibiŽ
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
35 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Rustige plat op die aarde mens. Kortbroek en t-shirt,kep op die kop en pyp in die mond. Laaik braai,visvang,kook as daar ander by is. Alleen lewe ek hou nie meer van nie. Maar die lewe gaan nie net oor jouself nie...alleen kan geen mens oorleef nie...Ek is maar net n baie eensame mansmens wat tans deur my vierbeen kind geselskap gehou word en baie tref en trap met n smile vir die wereld wegsteek..Sal graag weer n rede wil hÍ om te smile saam iemand anders....

Sy Ideale Pasmaat

Plat op die aarde...ag maar seker so bietjie vol nonsies wees....mans het dit partykeer nodig..😂 ...maar nie teveel nie. Hou van kosmaak,buite lewe,visvang,om die vuur kuier. Hoe beskryf jy jou maat....jy kan nie...want sy is nie n steak wat jy bestel in n restaurant nie...gee jy my jou persoonlike resepte boek...en ek hee jou myne....en ons lees saam.

Wat Sy Vriende SÍ

Caribbean69 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Dis 'n vae herinnering
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het 'n bokbaardjie
Liggaamshare:
Lig
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Matigheid; Nederigheid; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Klassiek; Opera; Rock; World
Lees:
Stel nie regtig belang nie
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Misdaad
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Kosmaak/Bak; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Volwasse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Houtwerk; Inkopies; Internetbesoeke; Kookkuns; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport Betrokkenheid:
Tot die dood toe verveeld
Sport:
Bergfiets; Fietsry; Gholf; Kampering; Snoeker; Visvang; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ander
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Met my troeteldier speel
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Langhare; Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Ek is niepraktiserend
Droomhuis:
Ander
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters