Sterlig

48 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Ontdek alles saam my....

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 11 Julie 2020

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Ram
Lengte:
155cm (5' 1.0")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 53
Sterreteken:
Enige
Lengte:
174cm (5' 8.5") - 182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin; Rooibruin; Swart; Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee; Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Eerstens ek is 'n introvert, die wat my ken sÍ ek is weird, ek hou van die nag ek geniet nie die son nie, om te gaan stap, geniet om saam my gesin te braai en te kuier. Ek geniet dit om tuis te bly en 'n fliek of 3 te kyk of serieses te kyk. (Ek hou van sci-fi, aksie, fantasie, nie komedies nie )Ek geniet om te lees en te gesels oor diep dinge. Ooo ja ek het 5 spinnekoppe en 'n swart kat....weird? en 'n droŽ sin vir humour. Ek geniet dit om te kamp in die bos...hou nie van die see nie. Ek hou nie van leunaars, agteraf en dislojale mense nie. Ek sien altyd die mooi daar waar ander dit nie sien nie...ek sien iemand se siel nie hoe hul lyk nie.

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat opreg is, hou van dit wat anders is.....opsoek is na rustigheid en mystery. Iemand wat eerlik en baie geduldig is. Wat agter homself kan skoonmaak en goed kan terug bÍre op hul plek...moet hou van rock, symphonic metal en 80's, hy moet van kinders hou. Moet hou van donderstorms, reŽn, die maan en die natuur.

Wat Haar Vriende SÍ

Sterlig het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Krullerig; Wild; Buierig
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Swerwer
Persoonlikheidstrekke:
Buierig; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Stil; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Matigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
Enige iets, solank dit swart is
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Gruwelverhale; Misdaad; Nie-fiksie; Romanse; Speurverhale; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Sepies; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Kultusklassiek; Kunsflieks; Misterie; Oorlog; Riller; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Bordspeletjies; Houtwerk; Inkopies; Kaartspeletjies; Lees; Sing; Tuinmaak; Versameling van seëls, munte, ens.
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Aërobiese oefeninge; Dans; Gewigsoefeninge; Gimnastiek; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Frans; Grieks; Italiaans; Seekos; Sjinees; Soesji; Thai
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Diabetiese; Suikervry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Deurmekaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Museum- of galerybesoeke
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gebroke
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Eksotiese dier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke
Afsitters:
Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters