In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n persoon wat altyd die beste van die lewe maak, vriendelik, trots op myself om altyd netjies te wees, hou van bak en brou en is altyd besig om eits met my hande te doen bv brei, hekel ens, die natuur is vir my pragtig en my gunstelin plek is die Kruger National Park, verder is ek net n gewone vrou, wat lief is vir my 2 kinders en 1 Klein seun maar is onafhanklik. Die Here hetHy my geseen met wat ek ontvang
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet ook Verstaan wat die lewe werklik behels, vriendelik, beleefd, finasieel onafhanklik wees, humor, netjies, en ook van die natuur hou, "country musiek", lief vir diere, soms gewillig wees om te onthaal, en Dan ook romantisies, gewillig om ook rustig by huis te wees
Wat Haar Vriende Sê
Softens het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
73 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
166cm (5' 5.4") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Portugees | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Vra my later | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 67 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Softens moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.