Meisiekind78Meisiekind78

Meisiekind78

42 – Kathu (Kuruman), Noord-Kaap, Suid-Afrika

Liefde in oorvloed

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 07 Augustus 2020

Verander: 09 Julie 2020

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kathu (Kuruman), Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
42
Sterreteken:
Ram
Lengte:
156cm (5' 1.4")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
37 - 54
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Groot; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is nou 5 jr alleen en net moeg daarvoor.. Dis nou tyd om my liefie te ontmoet

Mense s ek is vriendelik en bedagsaam en nederig. Want ek is. Ek is lief vir gesels en lag ek is n mense mens en kom oor die weg met enige iemand maak nie saak sn ras kleur of ouderdom nie.

Ek is n ma van 4..3 dogters en n seun wat by my woon. So manne ek is n instant family
As jy my wil h aanvaar my kinders eers.

Ek is lief vir kos maak bak, braai, kuier, visvang, kamp stap, bos en net ontspan. Ek is baie lief vir diere. Ek sal nie s ek is n romantiese tipe vrou nie maar sal like vsn date nights waar dit net ek en my liefie is. Ek. Hou van hande vashou soentjies en drukkies, oor ek n kontak persoon is. Ek is skoon en netjies om myself, my kinders en huis.. Ek rook nie maar sal dalk per geleentheid iets lig drink. Ek hang nie uit in nag clubs nie. Ek is ń Christen. Ek hou nie van baklei en drama nie. Ek is rustig so ook my kinders. Ek wil respek, eerlikheid, vertroue en liefde h.. Ek is uitgehonger vir liefde..

Ek wil die lewe nou geniet saam my beste vriend en liefde van my lewe wat ek hopelik hier gaan ontmoet.

Haar Ideale Pasmaat

Wees net jou self en aanvaar ons my en my kinders want ons kom in n pakkie. Wees lief vir ons.. En wees daar vir ons want ek ons sal daar wees vir jou.

Ek wil alles saam jou doen en aan jou sy wees en jou hand vashou deur dik en dun. Ek wil gemaklik wees saam jou.. Ek soek iemand wat skoon en netjies is. Iemand wat kan lag en saam kos maak.. ń Christen man.

As jy hou van n voller vrou dis ek.. Ek het curves.. Ek sal jou aanvaar nes jy is en ek verwag dieselfde van jou.
Ek wil net liefde h as jy dink jy sal my kan lief h.. Kontak my

Wat Haar Vriende S

Meisiekind78 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Gunsteling Kleur:
Ander
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport; Tekenprente; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Kookkuns; Lees
Sport:
Rugby