Classic59Classic59

Classic59

61 – Atlanta (Tifton), Georgia, Verenigde State van Amerika

Vol lewe!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Atlanta (Tifton), Georgia, Verenigde State van Amerika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
61
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
5' 6" (168cm)
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
Enige
Sterreteken:
Enige
Lengte:
6' 0" (182cm) - 6' 11" (210cm) of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Deens; Engels; Nederlands
Ander Tale:
Afrikaans; Engels; Nederlands
Geloof:
Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n maklike nie selfsugtige mens om mee oor die weg te kom. Ek is lief vir vriende onthaal, lief kook, goeie kos, goeie wyn, hou van mense wat nie vol fiemies is nie. Ek, is in die VSA omdat daar nie meer werk in SA is nie. My ouderdom moet jou nie flous nie, ek voel niks anders as toe ek 35 was nie! Ek hou daarvan om altyd goed te lyk al loop ek in tekkies en n sweetpak. Ek was donkie jare laas by n dokter. Ek is n reisiger, het al die wereld gesien. Ek is n groot diere liefhebber, ek kan nie hanteer as diere swaar kry nie. Ek weet hoe om die man in my lewe te bederf! Ek is ongelooflik lief vir die see en water, ek river raft graag, kano.. is mal daaroor! Ek is baie lief vir my familie ... ons is baie geheg.

Haar Ideale Pasmaat

Ek hou van georganiseerde mans, wat weet wat hy in die lewe verwag en nie terugsit en hoop dit gaan in die skoot val nie. Ek is jammer om die te se maar... ek hou nie van baarde nie..🙈.. ek dink partykeer n fyn goed versorgde baard dalk... ek is nie vir kampeer in bv tente nie.. en ook nie vir jag nie, my liefde vir diere is groot. Die man in my lewe moet intelligent wees, en my n gevoel van veiligheid gee... n mooi hart he en omgee vir jou medemens. Andersins, maar dieselfde dinge van hou as ek.. eerlikheid is baie belangrik. Hy mag kinders he, ek is baie lief vif kinders.

Wat Haar Vriende SÍ

Classic59 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Nuwe Era; Opera; Pop / Top 40
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Gruwelverhale; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Romanse
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍr; Dramas; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Onafhanklik; Riller; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Beleggings; Besigheidsnuus; Fotografie; Inkopies; Kookkuns; Lees; Skilder; Toneelspel; Tuinmaak; Versameling van seëls, munte, ens.
Sport:
Atletiek; Aussie-reëls Voetbal; Dans; Draf / Hardloop; Gimnastiek; Kanovaart; Kegelbal; Roei; Rugby; Seil; Ski; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Waterpolo; Waterski; Witwater-kanovaart
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Frans; Fynproewer Uitetes; Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Seekos
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te hê
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Perd(e)
Prikkels:
Erotika; Intelligensie; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters