Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Langebaan, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
69 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
180cm (5' 10.9") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Onderwyser / Professor | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
63 - 67 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
145cm (4' 9.1") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Slank | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Is n liefdevolle, positiewe en opgewekte mens met n goeie sin vir humor. Kan lekker lag en hou van sport, buitelewe en die natuur. Hou van mense wat lekker kan lag en n goeie sin vir humor het. Geniet musiek, lees en die politiek. Hou daarvan om na sport op die televisie te kyk of om wedstryde by te woon. Veral rugby en krieket. Is ook baie lief vir die see en hou daarvan om lang ente langs die see te gaan stap. Lief dit om te braai en daarmee saam n goeie bottel rooi wyn. Voorts het ek n baie positiewe uitkyk op die pad vorentoe en respekteer andere se sienswyses en belangstellings. Is lief vir my kinders en geniet dit as hulle kom kuier. Dans ook n biki wanneer die geleentheid hom voordoen. Hou nie van uitspattigheid nie. Verder is ek n kerkmens en hou daarvan om Sondae kerk toe te gaan.
Sy Ideale Pasmaat
Sy moet maar net n goeie, positiewe mens wees wat n goeie humor sin het en lekker kan gesels. Sal daarvan hou as sy nog n rok so af en toe dra. Slenter drag verder 100%. Hou van net n natuurlike mens wat soms nog kaalvoet loop.Verder moet sy maar net lief vir sport, natuur, see en musiek, ens. wees.
Wat Sy Vriende Sê
Lagbiekie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Lagbiekie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.