VrouSoekRegteManVrouSoekRegteMan

VrouSoekRegteMan

42 – Brakpan (Randfontein), Gauteng, Suid-Afrika

Opsoek na my lewensmaat,iemand wat my op sy hande sal dra.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Brakpan (Randfontein), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
42
Sterreteken:
Bul
Lengte:
166cm (5' 5.4")
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Ander
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Sukkelend

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike-Gauteng; Oostelike-Gauteng; Sentraal- en Westelike-Gauteng; Suidelike-Gauteng (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 59
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Gestremd; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Grys; Wit; Effens Bles; Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Enige
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Spyseniering; Regte; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Ander
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Baie goeie hartige mens,ordentlike,eerlike,verneuk nie,opreg,respek vir ander,aanvaar mense ntsoos wat hulle is.Verstaanbaar,sal en is altyd vir mense da.Baie lief vir diere en kinders.Wil baie graag ware geluk en liefde in my lewe he ek is geskei al amper 8j lank.Ek wil ook baie graag Kans kry van ma word.Ek word ouer nie jonger nie.Ht geskei was aangerand,miskraam gehad.Ek is n persoon wat omgee vir almal en als.Ek soek jare na die regte een vir n lewensmaat.Ek ht epilepsie vir 40j nou,ek is 41j oud.Bly by my ouers ek voel baie alleen en baie hartseer elke dag .Ek soek na n man wat mens ntso aanvaar soos wat ek is.Dit die binneste vandie persoon wat meer belangriker as die buiteste.Da wrd ges:"Behandel ander mense die manier hoe j behandel wil wrd".Alleenlik nt wit mans ASB ek vra mooi

Haar Ideale Pasmaat

Vriendelik,opreg,ordentlik,eerlik,versta anbaar,romanties,n sin van humor,respek vir mense,aanvaar mense ntsoos hulle is,mense bystaan,altyd da wees,geen geheime(ek hou nooit geheime nie dit pla my dan sal ek altyd praat).Die man my saam my soos een span saam werk.As iets pla dan my ons dit kalm uitpraat soos 2 groot mense sonder bakklei,sonder geskreeu en sonder gevloek.N man wat nog nie kids ht nie,maar wat graag nog daai kans wil he en mt ware geluk,liefde,Ek werk nie kry staats geld oor ek ek epilepsie ht.As ek werk soek en is eerlik dan word ek ge-kretiseer,sleg behandel,belieg en weg gejaag.

Wat Haar Vriende S

VrouSoekRegteMan het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

VrouSoekRegteMan moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.