PlattelandkindPlattelandkind

Plattelandkind

24 – Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika

Ek gooi klip in die bos! Kom ons kyk wat gebeur!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
24
Sterreteken:
Ram
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Wes-Kaap; Oos-Kaap; KwaZulu-Natal; Mpumalanga; Limpopo; Gauteng; Noord-Wes; Noord-Kaap; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
27 - 34
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Jaarlikse produksie veiling...
Lot nommer : 24
Vers nommer :19/95
Bloedlyn: 100% opreg
Hierdie Noord Wes Onderwyser is opsoek na haar ander helfde:👩‍🌾
💯Plat op die aarde
😂 Altyd 'n glimlag, vriendelikheid kos niks
☺ Genoeg vashou plek om die jeupe
🙏 Glo sonder geloof is jy niks
🍴Ek het nie genoeg waagmoed vir Master chef nie, maar jy sal nie dag hongerlei nie, lekker eet is gewaarborg!
🐕 Ek is baie lief vir my 4 been kinders
🎶 When words fail, music speaks!!!
😜 Ek het ń uitstekende sin vir humor, lag is medisyne vir die siel!!!
🤠 Ek gl ek sal goed op ń plaas kan aanpas, ek ken van droogtes, swaarkry, en die onvoorspelbaarheid van boerdery!
🐑Ek sal saam met jou hanslammers groot maak
🐮 Saam met jou bly wees oor elke nuwe kalfie op die plaas
🔥 Braai by die huis saam met familie en vriende is altyd die beste kuiers
🏖See vakansies ✅✅✅
❤ ❤ ❤ ❤ ❤ ❤ ❤ ❤
As jy hou van wat jy lees, kom sit n "bod" in, dit kan dalk net die begin van iets wonderliks wees!!!

Haar Ideale Pasmaat

Laat ek begin om te s ek soek nie ridder op wit perd, maar eerder weirdo wat my kan laat lag :P
* Christen
* Boerseun/ of sakeman ens.
* Humorsin
* Hardwerkend en handig (jy moet amper enigiets kan fix met insolation-tape / ductape / tang / stukkie binddraad)
* Gemanierd & Old School waardes
* Nederig
* Plat op die aarde
* Jonk van hart & gees
* Avontuurlustig
* Natuurliefhebber
* Diereliefhebber
* Eerlik
* Bok vir sports

Integriteit, eerlikheid & lojaliteit is vir my baie belangrik.

Wat Haar Vriende S

Plattelandkind het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Nederigheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Lees:
Ek geniet dit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Breiwerk; Kaartspeletjies; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Boogskiet; Draf / Hardloop; Kampering; Krieket; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Ander
Aftreeplanne:
Tuis met 'n goeie boek
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Senuweeagtig; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters