GlinsterGlinster

Glinster

48 – Alberton, Gauteng, Suid-Afrika

Verras my!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Alberton, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Ram
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 195cm (6' 4.8")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is ‘n betroubare vriendin. Ek is vriendelik; eerlik; opreg en baie reguit. Ek is baie netjies op myself en my omgewing. Ek is georganiseerd. Ek gaan elke Sondag na die erediens; ek hou van fliek; tempin bowling; musical shows; Expo’s; karre; sekere adventures. Kommunikasie is baie belangrik. Ek hou van komplimente. Ek hou daarvan om hande vas te hou in die publiek. Ek hou van drukkies. Wees liefdevol met my en ek het geen probleem om my liefde te deel. Ek eet nie seekos; wel vis soos hake, soul en kingklip. Ek is baie eerlik, soms te eerlik. Ek is nooit laat vir ‘n afspraak. Ek hou nie van kamp nie. Ek hou nie van motorfiets ry nie. Ek is opsoek na 'n opregte man waarmee ek my lewe en liefde kan deel.

Haar Ideale Pasmaat

Ek hou daarvan as ‘n man netjies is op homself, sy kar en omgewing. Hy moet lekker ruik en skoon geskeer wees of met 'n baard en snor maar kort getrim wees. Kommunikasie is baie belangrik. Hy moet 'n goeie sin vir humor he en lekker kan lag. Hy moet opreg en eerlik wees. Hy moet ten minste bietjie van plumbing en electrical werkies weet om homself te kan help en ‘n druppende kraan se washer te vervang of ‘n elektriese draadjie te kan reg maak; mini-handyman. Hy moet op tyd wees vir 'n afspraak. Hy moet homself en my respekteer. Hy moet homself wees en nie voorgee. Ek hou van 'n sagte man maar hy moet sy man kan staan wanneer dit nodig is en nie toelaat dat mense oor hom loop. Hy moet altyd liefdevol wees. Hy moet nie stilstuipe kry nie. Oneerlikheid en leuens sal ons vriendskap vernietig. Hy moet hou van baie aanraking.

Wat Haar Vriende S

Johnathan vertel...

Don't abuse her kind heart and take her goodness for granted and you will be guaranteed to have a friend for life. She is structured and loves to keep busy!
She will bend over backwards for the people who are important in her life, and not selfish. She is firm in her religious beliefs (Christian) and is not negotiable on standards that pushes her outside of this calling. Love her gently and let her run wild.

Belinda vertel...

Glinster is ń besonderse mens om te leer ken, sy is uniek in haar eie reg. Wat Glinster spesiaal maak is die feit dat sy ń opregte mens is met soveel omgee om ander om haar te help en luister met ń hart van soveel omgee. Glinster is altyd reg om iets nuuts te probeer soos toe sy vir ń bier beproewing gegaan het en dit van ń wyn liefhebber by sosiale geleenthede. Sy is selfs nie bang om bietjie op ń onskuldige wyse walhalsig te wees soos om foto's te neem van die gespierde Dirk van der Westhuizen sonder sy hemp. Glinster is baie stylvol en versorg haarself baie goed. Sy het ń goeie balans van hard werk en sosiaal wees. Glinster verdien iemand wat die tipe liefde, luister en kommunikasie wat sy gee terug te ontvang. Dit sal my die meeste gelukkig maak as haar haar potjie ń spesiale opregte deksel kan kry. Sy is ń skatkis wat nog ondek moet word.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Krullerig; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Wit
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fantasie; Godsdienstig; Romanse
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Dramas; Geselsprogramme; Musiekkanale; Veelsydigheidsprogramme; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Breiwerk; Gesonde leefstyl; Inkopies; Lees
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Dans; Motorsport; Stap; Vlieg / Sweefvlieg
Kos
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters