Hugsandkisses77Hugsandkisses77

Hugsandkisses77

57 – Sedgefield, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Hugs and kisses

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Sedgefield, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Bul
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Geen (Bles)
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Ryk

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
45 - 62
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese; Ander
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

I am the average man, the ordinary, rugby, braai, biltong, cars and a soft touch. Its difficult to write your own resume, we all believe in ourselves, we think we are honest, romantic, what-you-see-is-what-you-get etc.

Kort opsomming: Ek is soos my profiel skryf, foto is so 14 dae oud, ek is baie gewoon, tipes mansmens, verlief op cuddle katte (ek het nie een tans nie) en n mooi motor. Geskei in 2006, 2 kids wat by my eks bly. Ek het steeds sterretjies in my oe, kan steeds butterflies kry op my maag en gril vir broccoli en afval. En rou vis staan my nie aan nie, ek het in die Karoo groot geword, geen vis daar nie. Dampadda.

Sy Ideale Pasmaat

Only 3 things, passionate, faith and a soft heart. I can elaborate on this, but i think you get the picture. In a sense we all have baggage, depends on the impact and weight of it.

Opposites attract. or does it? As beide sterk is bv met besigheid, gaan dit lekker wees? As beide pynlik netjies is, gaan dit konflik bring? Of soek ons reeds iemand wat my swak punte kan aanvul en sterk is waar ek swak is? Gaan dit ok wees as beide partye goed is om geld uit te gee? Of moet ons liewer saamstem oor doelwitte?

Soms is die lewe tog alleen, jy kan in 'n skare mense wees, en tog alleen/eensaam. Ek wil ook iemand he wat haar arms om my sit, spontaan, en van aanraking hou.

Wat Sy Vriende S

Hugsandkisses77 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Hugsandkisses77 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.