NewdreamsvirmyNewdreamsvirmy

Newdreamsvirmy

53 – Stadskern (Kaapstad), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Laaste mooiste fase

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Vandag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Stadskern (Kaapstad), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
53
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Botswana; Mosambiek; NamibiŽ; Suid-Afrika; Kanada; Frankryk
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 75
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Agnosties; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is lief vir die lewe... en wil graag my laaste fase in vrede leef saam 'n "opregte" man wat vaste beginsels het.
Saggeaard en lag graag
Hou van gemak - reis, safari, Afrika en die sterre... "braai"
Kos maak is die lewe... samesyn, familie, geluk, positiewiteit, geloof, drome ... leef in eenvoud... waardevolle aspekte.
Ek hou baie van "stap, fietsry, perde, lees, reis, fotografie, buitelewe, duik, golf, tuinmaak, boer, jag, fliek, visvang, naaldwerk, sport, "rugby verseker", onthaal, kuier ... woow... oneindigende weivlede...

Haar Ideale Pasmaat

Is daar op hierdie mooi aarde 'n man wat klaar rondgespeel het - en harte gebreek het? 'n Man wat 'n mooi hart en liefde vir die lewe het.. wat 'n opregte vrou wil waardeer en haar op sy hande kan dra in alle opsigte... wat ook in liefde, geluk en eerlikheid wil saamleef ... !

Wat Haar Vriende SÍ

Newdreamsvirmy het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Troebel
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stil; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fantasie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis; Romanse; Speurverhale; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Bordspeletjies; Breiwerk; Fotografie; Houtwerk; Inkopies; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Bergfiets; Boogskiet; Fietsry; Gholf; Jag; Kampering; Kanovaart; Kegelbal; Roei; Rugby; Seil; Skaak; Ski; Skietsport; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Tennis; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Voëlkyk; Waterski; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het telling verloor
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Afsitters:
Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Optimisties
Eerlikheid:
Uiters