Sonskyn92Sonskyn92

Sonskyn92

26 – Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Jou "one of a kind" tipe meisie... :)

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 17 Augustus 2019

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
26
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
154cm (5' 0.6")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
26 - 35
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek kom oorspronklik van Nelspruit af maar het in Pretoria groot geword en my skool loopbaan hier voltooi.

Ek het hierdie jaar my eie besigheid begin, ek is 'n baie ambisieuse vrou en wil graag suksevol wees.

Kerk toe gaan is vir my belangrik ek geniet dit ook. Ek glo as jy God eerste stel in jou lewe alles altyd vir jou sal uitwerk en op die regte tyd in plek sal val.

Ek het ’n goeie sin vir humor en kan ‘n grappie vat en ook lekker grappies maak.

Ek is nie mal oor kos maak nie, maar ek kan darem kook, my Ma het my mooi geleer. Ek geniet dit om so nou en dan te bak.
Ek geniet die klein dingetjies in die lewe, die dinge wat ons almal soms mis kyk of as vanselfsprekend aanvaar die blommetjies wat blom, die fluit van ‘n voeltjie, die helderheid van die maan of ‘n sonsopkoms of ondergang.

Familie en vriende is vir my baie belangrik en ek geniet dit om tyd saam met hulle te spandeer. Dis vir my lekker om geliefdes te kan bederf. En ek geniet kuier om die vuur.

Goed waarvan ek hou:
• Koffie – Cuppuchino is my gunsteling. My eerste koppie koffie is waarna ek die meeste uitsien elke oggend.
• Musiek – ek geniet dit om musiek te luister en soms saam te sing.
• Ek is mal oor honde eintlik enige dier. As ek 'n leeu kon “cuddle” sou ek graag wou, maar dan gaan niemand my weer daarna kan “cuddle” nie.
• Ek geniet dit om te braai en lekker te dans.

Goed waarvan ek nie hou nie:
• Onregverdigheid en skeinheiligheid.
• As mense my intelligensie onderskat.
• Om koud te kry.
• Wit Kondensmelk, wit sjokolade en Turkish delight.

Stokperdjies:
• Ek hou van draf (maar net nie te ver nie) en oefen in die gym.
• Ek hou van lees
• Flieks kyk (Ek wou nog altyd ‘n aktrise geword het, maar Hollywood het my laat weet ek is te romanties)

My gunsteling kleure : Pink en Pers
My gunsteling kos: Slaai
My gunsteling liedjie: Proclaimers – 500 Miles
My gunsteling plek om te ontspan: Die See of die Bos
My gunsteling drankie: Wyn of Gin

Haar Ideale Pasmaat

As ek my ideale lewens maat moet beskryf sal ek graag wil h hy moet beskik oor die volgende eienskappe:
Hy moet kan gee en ook kan neem, want aan ‘n verhouding moet mens elke dag werk. Liefde is ‘n keuse - nie net altyd ‘n gevoel nie en verhoudings bestaan uit opofferings.
Ek wil graag h my lewensmaat moet my kan aavul.
My lewensmaat moet lojaal wees.
Hy moet sy beloftes kan na kom.
Hy moet opreg en ondersteunend wees.
My lewensmaat moet eerlik wees en iemand wat ek met alles kan vertrou.
Iemand wat my sal respekteer vir wie ek is en wat my sal aanvaar en lief h tenspyte van my foute.
Ek wil graag h my lewensmaat moet saam my kan droom oor die toekoms en moet lief wees vir kinders want ek wil graag kinders h.
Iemand met ‘n sin vir humor en wat nederig is.
Iemand wat my belange op die hart sal dra en wat bedagsaam is teenoor ander.
Die belangrikste vir my – my ideale lewensmaat moet ‘n Godsvresende man wees wat sy rol as die hoof van ons huis kan nakom. Hy moet leiding neem en gee op n sagmoedige manier.

Wat Haar Vriende S

Marinda vertel...

Die naam "Sonskyn" s alles! Om haar deel van jou lewe te he is om elke dag sonskyn te he. Sy is opreg, eerlik en 'n baie getroue mens. Sit haar alles in as sy besluit jy is 'n belangrike deel van haar lewe, vriend of vriendin, sy sal jou nooit in die steek laat nie. Sy is 'n spontane, opgewekte 'girl' wat lus is vir die lewe. Niks is te veel vir haar nie en sy hou van humor. Sy is mal oor kinders en diere. As jy van haar hou beter jy sterk geestelike waardes he, dis 'n vereiste in haar lewe, anders moet jy nie eens probeer nie!

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Naeltjiering; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Modieus (Ek dra net die nuutste modes)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Godsdienstig; Romanse
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Dokumentr; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Speletjiesprogramme; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Lees; Sing; Toneelspel
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Dans; Gimnastiek; Motorsport; Rugby; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Grieks; Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dietbeperkings :
Glutenvry; Suikervry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Visse; Perd(e)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Hoopvol; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters