Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Vanderbijlpark, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
62 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
167cm (5' 5.7") | |
Liggaamstipe: |
Volronde Figuur | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Vra my later | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
57 - 72 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
167cm (5' 5.7") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Effens Grys; Grys; Wit; Effens Bles | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Arbeid / Konstruksie; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n vriendelike, betroubare, eerlike, opregte , aanpasbare vrou wat mense gelukkig wil maak..lief vir die natuur die see die bosveld hou van blokraaisels lees en kwekerye besoek. Ek hou nie van bot, ongeskikte onvriendelike buierigheid of stilstuipe. Ek wil trots wees om my maat saam die armste mense asook die rykste mense te neem. Moet weet waarom te stop met drank nie oorboord gaan altyd respekvol optree my met liefde respek en as vrou waardeer ek sal dieselfde doen. Moet verantwoordelik wees ambisie hê ek werk nog naby aftrede wil graag n vriend maat en vertrou eling hê om saam my die wyse gryse baard te geniet
Haar Ideale Pasmaat
Vriendelik, opreg, eerlik, betroubaar, mense respekteer , lief is vir lag weet om m vrou te waardeer lief is vir die natuur, Christelike man moet saam my nog na die kosbare mooi in die lewe sien my maat my vriend my vertroueling wees. Moenie leuns onwaarhede of skelm wees. Moet hom waardig gedra ten alle tye
Wat Haar Vriende Sê
Vetplantjie_18 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort; Reguit |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek sukkel met beweeglikheid; Ander |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Rooi |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Godsdienstig; Romanse |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Sepies; Veelsydigheidsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Belangstellings: |
Inkopies; Lees |
Sport Betrokkenheid: |
Totaal onbetrokke |
Sport: |
Atletiek; Branderplankry; Voëlkyk |
Kook: |
Ek moet kook |
Kookkuns: |
Kitskos; Maak nie saak nie |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieëtbeperkings : |
Suikervry |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Met my troeteldier speel |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e); Eksotiese dier(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e) |
Afsitters: |
Selfgeldend; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Nie van toepassing nie |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com: |
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |