777Sielsoeker

69 – Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Ek het die Here gevra vir 'n sielsgenoot.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
69
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Grys
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Korttermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Suidkus; Durban Metro; Middelande (KwaZulu-Natal, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
60 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

My vriende sal my beskryf as 'n goeie man met opregte integriteit. Ek hou nie van leuens en ander oneerlikhede nie. Ek soek na iemand wat saam met my die Here eerste in ons lewens plaas. Ek is handig met my hande, maar na my aftrede wil ek graag reis, maar nie alleen nie. Ek hou van swem en lees. My uitkyk op die lewe is konserwatief en behoudend,

Sy Ideale Pasmaat

My pasmaat en ek moet mekaar kan aanvul. Ons moet lief wees vir dieselfde dinge, maar moet die Here eerste plaas in ons lewens. Wedersydse eerlikheid is die groot ding wat 'n verhouding sal laat werk. My pasmaat moet bereid wees om saam met my te reis. Ons moet ook saam gesonde kos maak en 'n gesonde lewenstyl handhaaf. Oneerlikheid vernietig verhoudings.

Wat Sy Vriende S

777Sielsoeker het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

777Sielsoeker moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.