Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Claremont), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
59 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
155cm (5' 1.0") | |
Liggaamstipe: |
Volronde Figuur | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Vra my later | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Katoliek | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 65 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
In vandag se lewe is dit uiters belangrik om iemand in jou lewe te he. Iemand vir ondersteuning, lojaliteit, liefde, gelòof. En iemand wat jou aanvaar vir wie jy is en nie hoe jy lyk of wat jy besit. Opregtheid is van kardinale belang. Geen kansvatters. Ek hou van musiek en sing self. Hou van rondry en mooi plekke besoek. Hou van tuinmaak en brei so n bietjie. My uitkyk is om te lewe en dit te geniet want God het dit vir ons gegee
Haar Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat moet eerlik, opreg, geloofwaardig, en geen kansvatter wees. N bonus kan wees wanneer hy lank is. Ek stel ook nie belang in n elkedag drinker nie.
Wat Haar Vriende Sê
Engeltjie_888 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Engeltjie_888 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.