In haar eie woorde...
Oor Haar
[removed]
Ek is nie lesbeen nie, Ek doen nie die Sexting ding nie,
Ek doen ook nie Groep woepse of one night stands nie..
Daar is so iets soos selfrespek en STDS's , so hou verby*
En ek doen ok nie Open relationships nie!
Ek is ou garde, down to earth en reguit.
hier om nuwe mense te leer ken,
Ek is nie hier om iemand se Stukkie te wees vir 'n aand of 'n middag nie.
Ek hou nie van Dom mense nie jammer dit irriteer my net.
my uitkyk op die lewe: Vat elke dag soos hy kom en kyk wat gebeur. Die lewe is te kort om in die toekom in te beplan. Leef jou lewe voluit en geniet jou kinders, wees lief vir jou ouers en respekteer mekaar.
Haar Ideale Pasmaat
Nee wat, hier gaan ek nou nie 'n boek skryf nie.
dit kan my 20 jaar vat om die kolom te skryf.
Julle weet mos 'n vrou is die dikste boek in die heelal, nou hoe nou?
Wat Haar Vriende Sê
4me2know35 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Pretoria Tuine), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
47 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Rooi | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Nederlands | |
Geloof: |
Geestelik maar nie godsdienstig nie | |
Verhoudingstatus: |
Vra my later | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Vriende | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Solvent |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
40 - 47 | ||
Sterreteken: |
Ram; Bul; Tweeling; Kreef; Maagd; Weegskaal; Skerpioen; Boogskutter; Steenbok; Waterdraer; Visse | ||
Lengte: |
158cm (5' 2.2") - 193cm (6' 4.0") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Ander; Stewig | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Geestelik maar nie godsdienstig nie; Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee; Vennootskaplik | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Sukkelend; Solvent; Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
'n Malkop |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Intelligent; Laf; Realisties; Sarkasties; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleur: |
Rooi |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fantasie; Fiksie; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Dokumentêr; Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Misterie; Volwasse; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Fotografie; Kookkuns; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Dans; Roei; Rotsklim; Seilplankry; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Surfski / Kajak; Swem; Visvang; Voëlkyk; Volgstroomplankry |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Kuier by familie |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is in 'n vaste verhouding |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Glad nie |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke |
Afsitters: |
Erotika; Flankering; Langhare; Mag; Naakbaai; Sensasiesoeker; Rykdom |
Werk Verwagtinge: |
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind |
Godsdienstige Bywoning: |
Nooit |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com: |
Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Uiters |