Sielsoke_65

55 – Johannesburg (Fourways), Gauteng, Suid-Afrika

Soek geselskap. Meeste van my vriende en familie is uit die land

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Johannesburg (Fourways), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Ram
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Duits; Frans
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Spanje
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
166cm (5' 5.4") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Frans; Italiaans; Nederlands; Spaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Associatesgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Waarskuwing. CPTSD danksy misdaad in die pragtige Suid Afrika.
Op soek na vriende omdat ek ingewikkeld is. Ek sal nooit my probleme ander mense se probleme maak nie.
Ek's interessant, getrou, kan oor baie dinge praat, lees baie, besig om 'n roman te skrywe oor oorlog, verskriklik lief vir my hondjies. Ek is 'n baie goeie vriendin, ek hardloop nie in moelike tye nie
Mense dink ek's baie nice tensy ek nie is nis :))
My uitkyk is dat die lewe soos 'n skool is en wat met ons gebeur is lesse. Filosofie is a groot deel van my lewe.
Ek hou van lees, mense wat van diep dinge kan praat, ek's nie 'n celebrity mens nie, geskiednis, moet baie lief vir my hondjies wees want as hulle nie van 'n mens hou nie, nou ja, dis klaar

Haar Ideale Pasmaat

Eerlikheid, integriteit, moed, waardigheid, lojaliteit is vir my baie belangrik, 'n man, nie 'n kind nie. Iemand wat dapper is skroom vir niks nie
Nie probleme met drank of dwelms het nie, easy going, hou daarvan om lang praajies te he, intelligent iemand met wie ek kan uit eet en lekker gesels. Ek soek absoluut nie 'n fiesiese verhouding nie, nie dat dit nooit kan gebeur, maar jy mors jou tyd as jy daai tiepie ding verwag.

Wees gewaarsku: Ek is baie geÔnteresseerd in oorlog en politiek weens my kinderjare en ek praat my bek af oor die politiek wat mense moeilik vind om te hanteer. Ek weet die kanse dat ek iemand vind wat met my sal pas is min tot zero :)

Wat Haar Vriende SÍ

Sielsoke_65 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Gestremdhede:
Ek het 'n kroniese siekte
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Realisties
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid
Modebewustheid:
Slim (Dis alles oor kwaliteit)
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Klassiek; Opera; Punk; Reggae; Rock; Volk
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
(Outo)biografieë; Geskiedkundig; Misdaad; Nie-fiksie; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
DokumentÍr; Komedie / Sitkom; Opvoedkundig; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Komedie; Kunsflieks; Oorlog; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Boeke skryf; Gedigte skryf; Kookkuns; Lees
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Duits; Frans; Fynproewer Uitetes; Grieks; Indies; Italiaans; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het geen familie nie
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e)
Die Diep Goed
Politiek:
Konserwatief
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Senuweeagtig
Eerlikheid:
Uiters