Sielemaatjie7

64 – Windhoek (Rehoboth), NamibiŽ

Kom ons skryf ons eie roman

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Windhoek (Rehoboth), NamibiŽ
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
64
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Bruin
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Vegetaries
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in NamibiŽ
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
62 - 64
Sterreteken:
Enige
Lengte:
183cm (6' 0.0") - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond; Ligbruin; Effens Grys; Geskeer
Oogkleur:
Blou-Groen; Groen
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Bruin
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek het n eerlike ,oprehte onopgesmukte geaardheid .Geen aansitterigheid .Is positief ,Glo in my Skepper en Sy wederkoms na die aarde .Leef voluit ,geniet die natuur.Hou van kosmaak en geniet my rol as vrou en moeder.Ek haat valsheid.Ek kies vriende met versigtigheid .Huigel nie .Tuinmaak ,beesboerdery en plaaslewe is vir my sielsgenot .Het n romantiese geaardheid .Soek na opregte geselskap .Vind enigiets goeds om te doen .Wye belangstelling in kreatiewe stokperdjies.

Haar Ideale Pasmaat

Die ideale pasmaat is n kind van die Here .Het ook n liefde vir Sy Skepper.D ie natuur boerdery,hatdwerkend liefdevol,romanties ,saggeaard stel belang in my.en my alleen .Vehouding sal vernietig word deur oneerlikheid, suinigheid,vuiltaal,verwaarlosing van homself ens

Wat Haar Vriende SÍ

Sielemaatjie7 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Selfbeheersing; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Opera
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
Godsdienstig; Romanse; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Kosmaak/Bak; Nuus
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Drama; Romanties
Belangstellings:
Breiwerk; Fotografie; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Sing; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Jag; Perdry; Stap; Staptogte; Visvang; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Soesji
Uiteet:
Ek kook altyd by die huis
DieŽtbeperkings :
Suikervry; Ander
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk nie
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e)
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Flankering; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Politiek:
Uiters konserwatief
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters