VoluitLewe101VoluitLewe101

VoluitLewe101

35 – Krugersdorp (Kenmare), Gauteng, Suid-Afrika

Lewe Voluit - Soek `n metgesel

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Nou

Verander: 21 Januarie 2019

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Krugersdorp (Kenmare), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
35
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
25 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
168cm (5' 6.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Effens Grys; Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee; Vennootskaplik
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek gee baie om vir die mense om my, en is `n baie vriendelike, betroubare en opregte mens. Ek sal enige iests doen om my vriende te help waar nodig, en hulle te ondersteun. Ek is altyd op vir `n lekker kuier, of vir kinders oppas. :-)

Ek hou baie van lag, en om elke oomblik van elke dag ten volle te probeer geniet. Ek is `n oop en eerlike mens, en in sekere opsigte baie reguit. Ek hou van eerlike en opregte mense.

Ek hou baie van flieks kyk, en musiek luister asook boek lees. En om saam vriende te kuier en te dans. Ek hou ook daarvan om tyd in die natuur te spandeer.

Ek glo daarin om vriendelik te wees om waarlik om te gee vir die mense om jou, vreemdelinge ook, want mens weet nooit watse seer hulle in hulle lewe het, of watse oorlogte hulle voer nie.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet `n omgee mens wees asook eerlik, opreg en betroubaar.

Iemand wat tyd bo enige iets saam met my spandeer, en wat belangstel in my as mens op alle vlakke, en wat dit geniet om te praat en te luister, maar kan stil wees ook. Iemand wat op is vir avontuur, maar ook op is vir `n dag voor die tv.

Ek sal my pasmaat 100% insluit my by lewe, my familie, my vriende. So ek verwag dieselfde terug.

Geheimsinnig wees, en jok sal verserker die verhouding vernietig

Wat Haar Vriende SÍ

Marie vertel...

Monja het n fantastiese persoonlikheid, ietswat feisty met n dash of alpha female. Sy is aan die brand met haar ligte cherry rooi/bruin hare en donker skitterende oŽ, wat net n stamped en sealed bevestiging is van haar bitter mooi hart. Monja sal saam jou n koningkryk bou en jou as Koning, net bederf en saam jou berge versit. Sy is die mees lojaalste nog. Monja is op die top list van greatste alpha females, sy sal saam jou hardloop en die hele "pack" run. Monja is fun, adventurous, en dierbaar! Monja verdien n Beer of n Bees van n man, met bravery en genoeg Simson in die bloedsomloop, maar n gentleman, met n klein hart en groot moves, ambitieus, lojaal, en n "it's us against the world baby" attitude en "I got your back" man met n alpha male persoonlikheid. Wees gebalanseerd, jy weet, n man wat sal veg vir haar maar ook ontbyt in die bed bring. Wees eerlik, wees rof maar gentle, wees fun maar volwasse, en for goodness sake wees lojaal, wees opreg, wees jouself en hÍ n "happily ever after". Hierdie is nie die movies nie, dis nie altyd maanskyn en rose nie, maar met Monja, geez, kan net een hengse avontuur wees!!

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Krullerig
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
(Outo)biografieë; Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Gruwelverhale; Misdaad; Romanse; Selfhelp; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Sepies; Sport; Veelsydigheidsprogramme; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Boeke skryf; Bordspeletjies; Dobbel; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Pottebakkery; Sing; Toneelspel; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Aërobiese oefeninge; Amerikaanse Voetbal; Atletiek; Dans; Gholf; Gimnastiek; Krieket; Motorsport; Perdry; Rekspring; Rugby; Skaak; Ski; Skubaduik; Sneeuplankry; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Tennis; Veerpyltjies; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Waaghalsige sport; Waterski; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Duits; Grieks; Italiaans; Kitskos; Kroegetes; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Met my troeteldier speel
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Reptiel(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Sarkasme
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Hoopvol; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters