Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Helderberg, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
44 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
173cm (5' 8.1") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Rooibruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Duits; Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Kaapstad & Skiereiland; Wynland (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
40 - 50 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
173cm (5' 8.1") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Stewig | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Duits; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n rustige persoon wat altyd daar is vir die mense vir wie ek omgee en sal enigiets vir hulle doen. Gelukig met die klein dinge in die lewe. Hanteer mense soos hulle my hanteer. Ek is nie n sexobjek nie so moet my nie soos een hanteer nie. Ek kan nie leuns en tweegesigtheid hanteer nie. My dogter is deel van my, as jy haar uitsluit, sluit ek jou uit.
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet dieselfde waardes en norme he soos ek. Maak my n priorityd in jou lewe en ek versit berge vir jou. Moet my nie gebruik of misbruik nie. Woorde beteken nie veel, dis dade wat tel.
Wat Haar Vriende Sê
Rooikopmeisie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
'n Onpartydige waarnemer |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Saggeaard |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Toewyding |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Pers |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Dans / Disko; Latyns; Pop / Top 40; Rock |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fiksie |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Realiteitsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Romanties |
Belangstellings: |
Kookkuns |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Dans; Gimnastiek; Kampering; Perdry; Skaak; Sokker; Stap; Staptogte; Ysskaats |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Duits; Grieks; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Eksotiese dier(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com: |
Senuweeagtig; Hoopvol |
Eerlikheid: |
Baie |