ApolloMeisieApolloMeisie

ApolloMeisie

61 – Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Wie sien kans vir my.....

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
61
Sterreteken:
Ram
Lengte:
174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek glo nie ons is bestem om alleen te wees nie. Jy Sal my maar moet ontmoet en self besluit. Om saam pret te geniet, te kuier. Ook net n rustige tyd saam deurbring. Braai vleis, alleen of met Familie / Vriende. RMy groot passie is dans. Net n gewone langarm danser. Kan by tye vol nonsense wees. Hou niks van veroordeling nie.

Haar Ideale Pasmaat

Respek vir almal. Asb nie judgemental wees nie. Moet pret en grappig wees. My veiligheid / beskerming altyd eerste stel. Eerlikheid is baie belangrik, al is dit moeilik om te se of hoor. Nie met gevoelens speel nie. Mekaar eie spasie ook gee. Jaloesie is nie n opsie nie. Besitlikheid nog minder. Tyd met familie is belangrik. Baie belangrik MOET kan dans en gereeld wil dans. Om mekaar te bederf en verras.

Wat Haar Vriende S

ApolloMeisie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

ApolloMeisie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.