Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Klerksdorp (Orkney), Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
56 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Sukkelend |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 65 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is sagte mens, hou nie van bakleiery, glo nie in mense verneuk met ander nie, geen jaloesie. Ek is baie lief vir lag...kuier...braai....nuwe mense ontmoet....die wereld te sien & dinge te beleef wat ek nog nooit kon beleef nie....baie lief vir dans....plaaslewe...perd ry & net die lewe geniet...en musiek is ook my passie.
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet sag kan wees met 'n vrou...hy moenie vroue slaner wees...ek soek 'n man wat sal trots wees met my aan sy sy....moet hom nie skaam om saam met my gesien te word nie...moet my kan vertrou in alle opsigte & so ook wil ek hom kan vertrou. Ek soek iemand wat my nie sal afbreek maar sal opbou...ek het genoeg seergekry .... ek wil net graag geluk hê in my lewe.
Wat Haar Vriende Sê
Sielmaaitjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Sielmaaitjie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.