Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Alberton, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
47 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
165cm (5' 5.0") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
34 - 50 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
ek het verskeie struikelblokke in die lewe oorkom as gevolg van my gehoor gestemdheid. ek is dankbaar vir die Here se genade dat ek nog steeds selfversorgend en self onderhoudend kan wees en dat ek my eie huisie kan bly. ek is dankbaar vir my werk waar ek al vir baie jare werk , en as safety officer is my mede werkers se veiligheid baie belangrik
Sy Ideale Pasmaat
my ideale vriendin is lief vir die natuur en hou daarvan om saam my kerk toe te gaan. sy ken die seerkry van die lewe en waardeer die klein dingetjies in die lewe. sy geniet haar werk en is ook selfversorgend en self inferno if end. sy geniet dit om haarself mooi te maak en sy geniet dit om saam my die reis deur die lewe te verken.
Wat Sy Vriende Sê
DieVerkenner het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het 'n gehoorgestremdheid |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Draf / Hardloop |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek hou van diere |
Eerlikheid: |
Baie |