Teddyhug

49 – Vredendal, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Geen Ketting saag moordenaars nie ASB :)

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vredendal, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
49
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Geen
Geloof:
Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
35 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Frans; Nederlands; Noorweegs; Russies; Sweeds
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee; Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Right, kom ons probeer hierdie online besigheid en sien wat gebeur.

Ek in nie n manlike prostituut nie en gaan nie myself probeer verkoop en n spul snert skryf van hoe oulik ek is en hoe goed ek by die WERLD en sy nonsens inpas nie. Inteendeel sien ek n ding vir wat hy is en stel nie belang om “politically correct” te wees of goed te sugar coat nie.

Eks n mens met sy voete op die grond en sy neus voor hom (nie in die lug nie), n normal man wat sy eie tipe mense lief en glo daaraan om te leef en te laat leef, mits jy van my tone afbly en my mense met vrede laat.

Ek is hardwerkend in my eie besigheid wat n eerbare lewe leef en nie beloftes maak wat ek nie kan nakom nie... Vir ontspanning steek ek vuur op en skiet ook graag as daar tyd is. So as jy kom koffie drink gaan jy maar moet vaskyk in my “ammo factory” en n paar guns want ek reload ook my eie ammunisie....😄 sorry dit is after all n single man se huis.

Meer kan ek jou nou nie hier vertel nie, so as jy meer wil weet is jy Welkom om te vra.......nee ek byt nie..😆

Sy Ideale Pasmaat

Wel, ek stel nie belang in n vrou op hohak skoentjies en n gesig vol verf wat agter goud aan is en elke jaar n nuwe Landcruiser soek nie, ons gaan nie regkom nie...

N vrou se mooi lyfie laat nie my hart klop nie, dis die feit dat sy gemaklik met haarself is wat saakmaak.

As jy lief is vir jou eie tipe mense, jy gemaklik is in jeans en tekkies maar steeds weet hoe om vroulik te wees kan jy my message..👍🏻

Onthou, ek byt nie.......vra my as jy iets wil weet..😀

Wat Sy Vriende S

Teddyhug het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Teddyhug moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.