Katvoet_321Katvoet_321

Katvoet_321

54 – Windhoek (Rehoboth), NamibiŽ

Sien is glo.. vind uit

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Sondag

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Windhoek (Rehoboth), NamibiŽ
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
54
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Vra my later
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Ander
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
169cm (5' 6.5") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Bruin; Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese; Gemeng
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Frans; Grieks; Hebreeus; Italiaans; Nederlands; Portugees; Spaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Mhmm, waarom, wel ek.kan baie dinge sÍ maar die vraag bly, is dit werklik ek? Ek kan baie maklik aanpas of inpas, glo ook ek is n bietjie van n introvert, maar as ek gemaklik is, kan ek baie lekker gesels. Ek dink natuurlik die beste manier om meer van my te wete te kom is om vrae te vra en my so beter leer ken en dan jou eie opinie vorm...

Haar Ideale Pasmaat

As jy God persoonlik ken en in n verhouding met hom is, daagliks Sy aangesig soek, is jy iemand wat ek graag beter sal wil leer ken. En as jy intelligent is, iets weet van n plaas, is dit n bonus. Let wel, ek soek nie n huwelik nie, of nie nou nie, siek ook nie n aktiviteits maat nie, soek net intelligente geselskap wat kan groei tot n mooi vriendskap...

Wat Haar Vriende SÍ

Katvoet_321 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Ander
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Jazz; R&B / Soul
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Godsdienstig; Misdaad; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Komedie / Sitkom; Nuus; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Internetbesoeke; Lees; Meditering; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport Betrokkenheid:
Tot die dood toe verveeld
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Dans; Gimnastiek; Rugby; Sokker
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Vrywilligheidswerk
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Ander
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Maatjie.com:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters